Video: Suzelle DIY se voetpompstasie vir handreinigers ...
Suid-Afrika se eie doen-dit-self-foendie, Suzelle DIY, is terug met ʼn nuwe video waarin sy vir mense wys hoe om hulle teen Covid-19 te beskerm met ʼn handgemaakte voetpompstasie vir handreinigers.