Ontsmetting - Wikipedia
Met ontsmetting word bedoel die onskadelik maak van siektekieme op die veloppervlak of ander voorwerpe. Verskeie middels word vandag vir ontsmetting gebruik, waarvan jodiumtinktuur steeds een van die doeltreffendste is. Instrumente word gesteriliseer deur middel van hitte of bestraling, wat alle patogene organismes vernietig.